Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
64-Jarige van Brackenfell aangekla oor seksuele aanranding van seun
‘n 64-Jarige man van Brackenfell staan tereg op aanklagte van die seksuele aanranding van `n 13-jarige seun. Sy aansoek om borgtog is Maandag 2 Feb aangehoor.
-
Oproep vir staatsbegrafnis vir digter, aktivis Diana Ferrus
Huldeblyke stroom vanuit alle oorde in ná die dood van Diana Ferrus (72), bekroonde digter en aktivis, Vrydag (30 Januarie). Ferrus, ‘n inwoner van Kuilsrivier, het op Kersdag verlede jaar…
-
Sandalwoodweg in Kuilsrivier tydelik gesluit weens padwerke
Inwoners en padgebruikers in Kuilsrivier moet daarop let dat ‘n gedeelte van Sandalwoodweg, tussen Peperboomstraat en Saxdownsweg, van Maandag 2 Februarie tot einde Mei gesluit sal wees.
-
Sumarie wil sienings oor gestremdheid verander in nuwe TV-reeks
‘n Nuwe doku-realiteitsreeks wat eersdaags op VIA uitgesaai word nooi kykers om iemand anders se wêreld van naby te ervaar.










