Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Durbanville-moederkerk vier 200ste bestaansjaar met langtafel-ete
Die Durbanville-gemeente is ‘n skitterende voorbeeld van hoe die kerk die sout en lig in die wêreld is, het Geordin Hill-Lewis, Kaapstadse burgemeester, gesê.
-
Ma van Durbanville publiseer eerste kinderboek om kinders van ‘gevolge’ te leer
Die ervaring van ‘n ma van Durbanville met haar eie dogter as tweejarige het die idee om ‘n kinderboek te skryf laat ontstaan.
-
Vuil spuitnaalde by De Oude Spruitdam wek groot kommer
Vuil spuitnaalde en tiklollies wat verlede week De Oude Spruitdam in Brackenfell opgetel is, wek groot kommer in `n gemeenskap.
-
Tweede vrou in minder as tien dae in Bonteheuwel doodgesteek
Louise van Sensie gesterf terwyl sy mesgeveg by haar Bonteheuwel-huis probeer keer toe bendelid haar man aangeval het, tweede vrouemoord binne dae.
-
Sokkerster van Blackheath verdrink tydens staptog
Medelye het ingestroom vir Jeandre Gaffoor (20), ‘n sokkerspeler van Blackheath, nadat hy die afgelope naweek tydens ‘n staptog verdrink het.
-
Matrikulant wat struikelblokke oorkom motiveer ander
“Ek het ‘n verandering ondergaan en met die ondersteuning van my familie het my punte aanhou verbeter, want ek het ophou rook en drink.”










