Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Veiligheidsbeamptes in wyk 70 bekendgestel
Wyk 70 kry nuwe buurtwagbeamptes met goedgekeurde begroting. Spanne van 5-6 lede elk werk al ‘n maand om veiligheid te versterk.
-
Pienk kleure vul D’Aria
D’Aria-wynlandgoed hou Pienk Oktober-borskankerbewusmakingsdag met Rachel Kolisi, bring gemeenskap bymekaar vir genesing en hoop.
-
Laerskool Durbanville wen ATKV-toneelpryse
Die toneelstuk van die Laerskool Durbanville se senior toneelgroep, Die dag toe Willie Wepener skoolhoof geword het, het by die eindstryd van die 2025 ATKV-Tjokkertoneelkompetisie verskeie pryse opgeraap.
-
Nuwe skool in aanbou in Brantwood, Kuilsrivier
Die grond, tussen Clivia- en Valottalaan, is vir baie jare reeds vir ‘n skool geoormerk. Bronagh Hammond, woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, het bevestig dat dit ‘n hoërskool is wat…
-
Vrese oor grootskaalse taxi-oorlog
“Die slagoffer is op die toneel dood verklaar. Twee ander mans is gewond en na ‘n hospitaal vervoer. Die motief vir die aanval vorm deel van die ondersoek. Die verdagtes…
-
‘Ons kry jou veilig daar’ – heldhaftige paramedici bring hoop aan siek dogtertjie
In niks minder as ’n heldedaad nie het plaaslike paramedici blitsvinnig ingetree om ’n 10-jarige kind in die finale fase van nierversaking uit die Oos-Kaap na die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad…
-
Maastricht se sauvignon blanc is onder Top-10 in land
Vier oesjare; gehoute én ongehoute wyne; drie wyke en ses distrikte uit drie streke … dit is die besondere verhaal van die 2025-FNB- Sauvignon Blanc- SA Top-10.
-
Ruyterwacht senior sentrum vra hulp vir Kerskospakkie-projek
Ruyterwacht Senior Sentrum berei voor vir hul Kerskospakkie-projek en vra donasies om seniors se feestyd spesiaal te maak.
-
Blue Downs-krieketklub betreur speler se skietdood
Die Blue Downs-krieketklub sê hy volstaan by die verklaring wat die klub op Facebook oor die dood van een van sy spelers geplaas het.
-
Swing into action for Alta du Toit
Alta du Toit Centre hosts charity golf tournament October 31 at Parow Golf Club. R2,600 per team.










