Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Durbanville se top-sakelui bekroon
Leiers uit die landbougemeenskap van Durbanville het oorheers in die Durbanville-Sakekamer se Sakeman en Sakevrou van die Jaar-kompetisie.
-
Adjunkhoof help vroue in sy gemeenskap
“Ná die besoek het ek by ‘n 86-jarige ouma wat ek ken ‘n draai gemaak. Dit was iemand voor wie ek groot geraak het, en daar was geen elektrisiteit op…
-
Verwelkom die feestyd met Kerskonserte
‘n Reeks Kerskonserte word tussen 8 November en 7 Desember in die Endlersaal van die Universiteit Stellenbosch aangebied. Gehore kan uitsien na musiek wat vrede, gemeenskap en hoop vier.
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Vrou kry huis nadat geleentheid haar amper verbygaan
“Toe ek haar uiteindelik in die hande kry, het sy in trane uitgebars – trane van verligting; trane van vrees wat uiteindelik weg is en trane van iemand wat al…
-
Vehicles used in illegal dumping impounded
“Illegal dumping is a huge problem around the city and affects many communities.”










