Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Gene Louw presteer in atletiek
Die atlete van die Laerskool Gene Louw het die seisoen op ‘n hoë noot afgesluit met ‘n voortreflike vertoning by die Laerskool Bastion se jaarlikse atletiekbyeenkoms.
-
Diemersdal is Wynprodusent van die Jaar in die Platter-gids 2026
Die Diemersdal-wynlandgoed in Durbanville, een van Suid-Afrika se mees historiese en bekroonde wynplase, is aangewys as Wynmakery van die Jaar in die Platter-gids vir Suid-Afrikaanse Wyne 2026.
-
Dringende optrede nodig om gewelddadige aanvalle en klipgooiery op N2 en R300 te stop
Kaapstad se N2- en R300-hoofweë het oorlogsones vir motoriste geword, met `n skerp toename in klipgooiery en dodelike aanvalle die afgelope tyd.
-
Africana-by Bellville-biblioteek te koop
Bellville-biblioteek se jaarlikse Africana-verkoping bevat seldsame boeke, militêre geskiedenis, en Suid-Afrikaanse kuns van 15-29 Nov.
-
Twee van Laerskool Mikro se kunstenaars blink uit
Twee leerders van die Laerskool Mikro se kunswerke is gekies om deel van Santam se aanlynkunsuitstalling volgende jaar te wees.
-
Woonstelinwoner kla oor verval
Bejaarde inwoner lig veiligheidskommer oor versletterende instandhouding by Two Oceans-woonstelle uit terwyl bestuur claims betwis.
-
Jong man van Stellenbosch sterf in ongeluk naby Klapmuts
Twee mans is Saterdagaand in ’n noodlottige ongeluk op die R44 naby Klapmuts dood. Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.










