Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Curro-leerder op pad na Bali
‘n Graad 11-leerder van Curro Durbanville, Milla Vorster, is gekies om Suid-Afrika by die Wêreld Innoverende Wetenskapsprojek-olimpiade (World Innovative Science Project Olympiad) te verteenwoordig.
-
Hoërskool DF Malan wen Afrikaans 100 Nasionale Skolekompetisie
Hoërskool DF Malan wen R50 000 as algehele nasionale kampioen van Afrikaans 100 Skolekompetisie. Die skool se kreatiewe projekte het debate, boekklubs, gedenk-tuine en meer ingesluit om Afrikaans se eeufees…
-
Elsies-ouma stort hart uit op Facebook ná ‘dronk bestuurder’ 3-jarige doodry
Ouma rou oor driejarige Khy’ree Jordaan wat deur vermoedelike dronkbestuurder in Elsiesrivier doodgery is. Emosionele Facebook-plasings.
-
Mnr. Doof SA-finalis van Kuilsrivier wil inspireer en stereotipes afbreek
“My ma het tydens haar swangerskap in ’n klerewinkel gewerk. ’n Kollega daar het Duitse masels (Rubella) gehad en my ma het ook siek geword.”
-
DF kry nuwe skoolhoof
Nuwe DF Malan hoof Hannes Oosthuizen deel sy visie, 17 jaar onderwysondervinding en MBA-kwalifikasies. Fokus op eerlike hart-benadering tot onderwys en leierskap.










