Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Haweloses wys hul talent by skou by Parow-burgersentrum
Vir talle haweloses en dwelmverslaafdes is die daaglike lewe ‘n opdraande stryd. Tog is daar verlede week, op 9 Oktober by die Parow-burgersentrum aan van hulle die geleentheid gegun om […]
Richard Roberts|
-
Jonk en oud in Parow byeen vir skaak-toernooi
Die eindtoernooi van die jaarlikse Chess@Libraries-skaakkampioenskap is verlede week in die Parow-gemeenskapsaal gehou. Hier het oud en jonk sedert vroegoggend tot laatmiddag mekaar die stryd aangesê, van biblioteke dwarsoor die […]
Richard Roberts|
-
Motorfietsongeluk: Operasies maandeliks in Bothasig-strate uitgevoer
Ná aanleiding van die tragiese motorfietsongeluk onlangs in Bothasig wat die lewe van ‘n 19-jarige man kortgeknip het, het vrae oor padveiligheid in dié gebied weer opgeduik. Aidan Ruger, ‘n […]
Richard Roberts|
-
Panorama-gemeenskap steun opknap van plaaslike parke
Die voltooiing van ‘n opknappingsprojek onlangs by ‘n openbare park in Panorama het die gemeenskap daar opgewonde gelaat vir toekomstige soortgelyke projekte. TygerBurger het verlede week berig oor die opknap […]
Richard Roberts|
-
Oud-polisiehoof van Parow nou kapelaan
Die voormalige hoof van korporatiewe kommunikasie by die Parow-polisiekantoor, wat twee jaar gelede die tuig ná byna vier dekades neergelê het, tree deesdae op as kapelaan. Dr. Kevin Williams (62), […]
Richard Roberts|
-
Jonk en oud in Parow byeen vir skaak-toernooi
Die eindtoernooi van die jaarlikse Chess@Libraries-skaakkampioenskap is Donderdag 9 Oktober in die Parow-gemeenskapsaal gehou. Die deelnemers aan die toernooi sluit in skaakklublede van die biblioteke Parow, Kraaifontein, Mfuleni, Mithcell’s Plain […]
Richard Roberts|
-
Cape Town runner donates R51 000 to Parow rehab centre after Comrades
Denver van der Bergh raised funds by running 1,861km for addiction recovery, donating R51,410 to Ramot Treatment Centre.
Richard Roberts|
-
Borgtog teengestaan vir voormalige onderwyser
KAAPSTAD – ‘n Man na wie die Wes-Kaapse polisie vir byna twee weke gesoek het in verband met ‘n seksuele oortredingsaak is Woensdag 8 Oktober in hegtenis geneem nadat hy […]
-
Residents question lack of consultation over Panorama embayment
Residents oppose the new bus embayment in Rothschild Boulevard, citing lack of consultation and inadequate public transport safety measures.
Richard Roberts|
-
Edgemead residents question need for City Improvement District
Residents oppose the proposed Edgemead City Improvement District due to perceived financial burden, declining crime rates, and inadequate public participation.
Richard Roberts|










