Die eindtoernooi van die jaarlikse Chess@Libraries-skaakkampioenskap is Donderdag 9 Oktober in die Parow-gemeenskapsaal gehou. Die deelnemers aan die toernooi sluit in skaakklublede van die biblioteke Parow, Kraaifontein, Mfuleni, Mithcell’s Plain […]