Die Drakenstein-munisipaliteit het besluit om ‘n skrywe te rig aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit oor die Bainskloofpas se misbruik deur vragmotors, nadat die munisipaliteit ‘n aanvanklike mosie hieroor verwerp het.
Die VF Plus het die Drakenstein-munisipaliteit se besluit om ‘n mosie oor vragmotors op die Bainskloofpas te verwerp, gekritiseer, terwyl konflikte oor jurisdiksie en verantwoordelikhede voortduur.
POTCHEFSTROOM – Die VF Plus het Dinsdag geëis dat die Noordwes Universiteit (NWU) standpunt moet inneem nadat lede van die Economic Freedom Fighters (EFF) die omstrede “Kill the Boer”-lied openlik op…
Die VF Plus en die Demokratiese Alliansie (DA) het onderskeidelik klagtes by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien teen die aanbieders van die Open Chats-podsending, nadat die program rassistiese en vernederende…