Die onwettige optrede van stakende werkers en vakbonde in die Mafube-plaaslike munisipaliteit (Cornelia, Frankfort, Tweeling, Villiers) wat nou al vir bykans ’n week dienslewering tot stilstand dwing, word ten sterkste…
Die GOOD-party en VF Plus het die DA gekritiseer oor hul stemming teen die verhuring van die Safmarine-saal aan CYFS, terwyl Jacobs die politieke intriges en bekommernisse oor die saal…
Die Drakenstein-munisipaliteit het tydens die jongste raadsvergadering vordering in toerisme aangekondig, maar die VF Plus het ongelukkigheid oor die proses uitgespreek en ondersteuning onttrek.
Die Drakenstein-munisipaliteit het besluit om ‘n skrywe te rig aan die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit oor die Bainskloofpas se misbruik deur vragmotors, nadat die munisipaliteit ‘n aanvanklike mosie hieroor verwerp het.
Die VF Plus het die Drakenstein-munisipaliteit se besluit om ‘n mosie oor vragmotors op die Bainskloofpas te verwerp, gekritiseer, terwyl konflikte oor jurisdiksie en verantwoordelikhede voortduur.
POTCHEFSTROOM – Die VF Plus het Dinsdag geëis dat die Noordwes Universiteit (NWU) standpunt moet inneem nadat lede van die Economic Freedom Fighters (EFF) die omstrede “Kill the Boer”-lied openlik op…
Die VF Plus en die Demokratiese Alliansie (DA) het onderskeidelik klagtes by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien teen die aanbieders van die Open Chats-podsending, nadat die program rassistiese en vernederende…