Een van die Suidoosterfees se gewildste programafdelings is “Kort voor lank” – waar uiteenlopende stories in treffende 30-minuut-vertonings lewe gegee word.
Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer.
Kom ontmoet die bekendes wat agter die stuur inskuif op Saterdag 25 Oktober by die Golden Valley Casino in Worcester.
Montagu-wynkelder het met die Schalk Joubert-trofee vir die Kampioen-produsentekelder weggestap en goed presteer in ander afdelings ook.
“Ek noem myself altyd met trots ’n ‘Woe Woe-kind’… en nou dalk selfs die Worcester Wenner!”
Hierdie artikel bevat spoilers oor die Neflix-drama Straw.
