Taare, a Cape Town-based Indian dance performance troupe, will bring their newest dance production, The Bollywood Times, to Artscape on Saturday 2 May
Een van die Suidoosterfees se gewildste programafdelings is “Kort voor lank” – waar uiteenlopende stories in treffende 30-minuut-vertonings lewe gegee word.
Die Suidoosterfees word van 29 April tot 3 Mei aangebied. Die feestema is “Tuiste” en die komedie-vertonings gaan feesgangers heerlik tuis laat voel.
KAAPSTAD – Die Suid-Afrikaanse teaterikoon en satirikus Pieter-Dirk Uys sal hierdie September op groot skaal gevier word wanneer hy op 28 September sy 80ste verjaardag bereik. Artscape-teater, in vennootskap met…