’n Oudleerder van Paarl Gimnasium en ‘n huidige Stellenbosch-student is in ’n motorfietsongeluk in Durbanville dood. Die polisie ondersoek die voorval.
Twee jongmans se lewens is vir altyd verander op 16 Oktober 2024, maar terwyl die Matie Jesse Mitchell se familie altyd sy lewe sal koester, sal Rudolf Hufke (20) nou…
Chris Scheffers (19), die matiestudent van Riebeek-Wes wie Saterdag (2 Augustus) dood in sy kamer by die Dagbreek-koshuis gevind is, het weens breinvliesontsteking gesterf. Só het die Universiteit Stellenbosch in…
Hoewel ligte reën Vrydagoggend (20 Junie) oor Stellenbosch uitgesak het, het sonstrale oor die middaguur hulle opwagting gemaak om oor die dorp te skyn terwyl die Universiteit Stellenbosch (US) ‘n…
