Skole in die Wes-Kaap en die Weskus se deure sal môre gesluit wees weens slegte weerstoestande. Dit kom ná ’n besluit wat deur die Provinsiale Rampbestuursentrum en die Suid-Afrikaanse Weerdiens…
Leerlinge in Bloemfonteinse skole spog met ritse onderskeidings in die Senior Sertifikaat-eksamen met Jaco Deysel van die Hoërskool Jim Fouché wat ‘n hele nege onderskeidings behaal het.
Die Hugenote Hoërskool in Wellington sê hy is gerat en voel geëerd om vanjaar weer die gasheer vir die tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival te wees, wat altesaam…
‘n Voorval waartydens ‘n ouer fisies geraak het met ‘n leerder by die Ebenezer Primêre Skool in die Paarl wat na bewering sy kind vir ‘n geruime tyd geboelie het,…
Die drama uit ‘n onnie se pen is deur ‘n groep inwoners opgeneem by Innovation for the Blind en ingeskryf vir die kompetisie.
Die Wes-Kaapse onderwys departement het ‘n skokkende toename in inbrake en vandalisme by skole tydens die Julie-vakansie gerapporteer, met verliese van meer as R1 miljoen. Minister van Onderwys David Maynier…