‘n Leerder van die Hoërskool Scottsdene in Kraaifontein het strawwe persoonlike uitdagings oorkom om uit te blink in haar matriekeindeksamen, in ‘n gemeenskap wat deur bendegeweld en misdaad geteister word.
Leerlinge in Bloemfonteinse skole spog met ritse onderskeidings in die Senior Sertifikaat-eksamen met Jaco Deysel van die Hoërskool Jim Fouché wat ‘n hele nege onderskeidings behaal het.
Die Hugenote Hoërskool in Wellington sê hy is gerat en voel geëerd om vanjaar weer die gasheer vir die tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival te wees, wat altesaam…
Die hoërskole DF Malan, Stellenberg, Durbanville en Brackenfell sê mekaar die naweek die stryd aan in die eindronde van Radio Tygerberg 104FM se Vreesloos-kompetisie.
Die Hoërskole Durbanville in Kaapstad en Waterkloof in Pretoria het die afgelope naweek koning gekraai by die nasionale eindronde van AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie.
‘n Voorval waartydens ‘n ouer fisies geraak het met ‘n leerder by die Ebenezer Primêre Skool in die Paarl wat na bewering sy kind vir ‘n geruime tyd geboelie het,…
Die drama uit ‘n onnie se pen is deur ‘n groep inwoners opgeneem by Innovation for the Blind en ingeskryf vir die kompetisie.
Die jaarlikse interskole-uitruil tussen Hoërskole Parel Vallei en Pearson het van 14-16 Augustus in die Helderberg-kom plaasgevind met gemengde resultate oor verskeie sportsoorte, kulturele en akademiese kragmetings, waar Parel Vallei…
Die Wes-Kaapse onderwys departement het ‘n skokkende toename in inbrake en vandalisme by skole tydens die Julie-vakansie gerapporteer, met verliese van meer as R1 miljoen. Minister van Onderwys David Maynier…