The Sanlam Boland Kavaliers lost 14-24 to Suzuki Griquas, marking their second consecutive defeat and raising concerns for their season.
Die Sanlam Boland Kavaliers het Saterdagmiddag sommer van die staanspoor af hul stempel afgedruk teen die Valke en uiteindelik ‘n 73-24 oorwinning beklink.
NELSPRUIT – ’n Sterk tweede helfte het Vrydagaand (22 Augustus) aan die Sanlam Boland Kavaliers ’n indrukwekkende 29–26 oorwinning oor die Pumas besorg in die Mbombela-stadion. Met dié oorwinning het Boland…
Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in…
Die Sanlam Boland Kavaliers het goed gespeel, maar het steeds 29-31 teen die Airlink Pumas in die SA Beker-halfeindstryd verloor.
