The 12th annual Original Stoep Tasting Weekend starts tomorrow across Graaff-Reinet and Nieu Bethesda, featuring 72 producers on 41 stoeps for wine lovers.
A century of history illuminated: Historic 1930s lantern from Van Ryneveld’s Pass Dam finds new home at Reinet House after restoration, delighting Graaff-Reinet residents.
Die burgemeesters-uitreikvergadering van die Dr Beyers Naudé Munisipaliteit, wat vir Dinsdag 13 Mei 2025 geskeduleer was om die geïntegreerde ontwikkelingsplan en voorgestelde begroting te bespreek en die gemeenskap se insette…
Die Noord-Kaapse dorp, Olifantshoek, se bekendste baken het nie verdwyn nie. Dit is na ‘n ander ligging in die hoofstraat verskuif.
Winter inspires comfort foods that can be healthy. Enjoy warm salads like spiced butternut and feta or roasted veggie quinoa, both nutritious and satisfying.
‘n Vrou van Botswana is in die hof in Kimberley vir agt jaar tronk toe gestuur nadat sy planne gemaak het om haar Suid-Afrikaanse man te laat vermoor.
Ryp en koue temperature het die Noord-Kaap in vroeg Mei getref, met koue toestande wat na verwagting oor die naweek sal voortduur.
Drie mense, insluitend ‘n senior polisieman, het gesterf in ‘n noodlottige botsing op die R27 by Melkbosstrand.
SANParks has deployed a helicopter at Table Mountain National Park, aiding in response to threats. A recent success included catching a suspect with a knife.