Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur vorder met ‘n R141,5 miljoen-projek om paaie te moderniseer, en het reeds werkgeleenthede en plaaslike betrokkenheid bevorder, ter ondersteuning van ekonomiese groei.
Motoriste sal hul roetes moet aanpas indien hulle die R101 Du Toitkloofpas in die komende twee maande wil ry. Dié pad is tot 1 November gesluit vir verkeer vanaf 5km…
