‘n Jongboer van die Hexvallei is pas aangewys as nasionale Jongboer van die Jaar vir 2025. Francois Rossouw van Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei is as die nasionale wenner aangewys,…
‘n Boer van die Hexriviervallei, Francois Rossouw, is gisteraand (11 Junie) aangewys as Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025. Francois, van Mooigezicht Estates, boer met tafeldruiwe op 310…
