Die stadbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley moet teen 12 September amptelik reageer op ‘n brief van die burgemeester en haar raad oor hoekom hy nie geskors moet word…
by
on
Kimberley residents are frustrated over recruitment practices favoring applicants from other provinces, overlooking local unemployed individuals, amid rising unemployment rates in the Northern Cape.
‘n Nuwe hoofstuk wag op die geskiedkundige Kleinplasie in Worcester – in die hande van ‘n nuwe eienaar. Dié stuk grond, waarvan die wortels diep in die geskiedenis van die…
Alvino Bezuidenhout, who was born in Kimberley, is pursuing a PhD in Mining Engineering in Canada. He achieved academic excellence and received multiple awards throughout his educational journey.
Lede van die Vroue-Landbouvereniging (VLV) Sirkel Kalahari het behoorlik eerbewyse tydens die 95ste jaarlikse kongres van die VLV van Kaapland (VLVK) gewen.
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se beslagleggingseenheid het ‘n bewaringsbevel teen ‘n eens swierige hotel verkry het waar prostitusie glo openlik bedryf is.
by
on
Benita Januarie, ‘n 58-jarige verpleegster van Strand, gebruik haar God-gegewe fluitpassie om pasiënte te troos en by geleenthede op te tree, met die droom om eendag ‘n musiekalbum te vervaardig.
Vet vannie land, ‘n kort dokumentêre film wat handel oor die smokkelbedryf van endemiese vetplante wat veral in die Noord-Kaap voorkom, het verlede week drie eerbewyse tydens kykNET se Silwerskermfees…
‘n Trekkertoer van Potchefstroom via Kimberley tot in Bredasdorp is daarop gemik om bewustheid van die emosionele en sosiale impak van demensie op gesinne te verhoog.
