Die soektog na die vyf vermiste mynwerkers wat sedert ‘n modderstorting verlede week by die Ekapa Minerals-myn in Kimberley vermis is, duur voort.
by
on
A second accused in the Marikana tavern mass shooting appeared in the Athlone Magistrates’ Court on Monday 23 February, facing nine counts of murder, two counts of robbery with aggravating…
by
on
Alle appèlle van kleinskaalse vissers oor TAE-toewysings moet teen 5 Maart afgehandel word, te midde van groot onsekerheid en vrese oor hul voortbestaan.
by
on
Die Sol Plaatje-munisipaliteit se voortgesette versuim om die wanfunksionele Homevale-rioolsuiweringsaanleg in Kimberley te bestuur, het in ’n nasionale infrastruktuur-krisis ontaard.
by
on
Naval Hill implements biosecurity measures to prevent the potential spread of foot and mouth disease
Two suspects, aged 34 and 50, are facing charges of common assault following an attack on police officers in Philippi East.
by
on
Die dood van ‘n bekende veearts van Kroonstad is Saterdagoggend 21 Februarie bevestig. Hy is op 9 Februarie ernstig beseer toe ’n buffel hom op ’n wildsplaas buite Clocolan aangeval…
by
on
Nadat ‘n hele gemeenskap ingespring het om na ‘n klein Yorkshire Terrier in die veld by Langenhovenpark te soek, is sy Donderdag veilig gevind.
Meals on Wheels and Hlengisa Primary School organized a cleaning campaign in Nyanga, educating learners on environmental preservation and community responsibility.
by
on
Tereza Troskie-Herbst en haar man, Bennie, se tweeling-dogters is Donderdag 19 Februarie danksy ‘n surrogaatma gebore.
