Danksy Make Bethlehem Beautiful, ondernemings, gemeenskapsorganisasies, die munispaliteit en inwoners wat hande gevat het, het die dorp nuwe lewe en trots.
Op 1 November vind die Bloemhof Makietie plaas ná die dorp as Kwêla Dorp van die Jaar vir 2025 gekroon is. ‘n Opwindende feesprogram wag vir besoekers.
Met R1 miljoen prysgeld van Lottoland en ’n verdere R1 miljoen-lugtyd beskikbaar gestel deur kykNET was die kompetisie om vanjaar as kykNET se Kwêla Dorp van die Jaar gekroon te…