Aktrise Carina Nel en akteur Heiki Berg het hierdie week elk op sosiale media bekend gemaak dat hulle kanker het.
‘n Nuwe kankerspeletjie-app wil jong Suid-Afrikaners deur interaktiewe leer bewus maak van kanker, waarskuwingstekens en vroeë opsporing.
Ek het in die laaste rubriek genoem van die niersteen wat my platgetrek het. Dit was met ongekende spoed dat ek ‘n sak gepak het.
Sy is in 2024 met kanker gediagnoseer. Alles het toe vinng gebeur. Nadat sy met kanker gediagnoseer is, is ‘n gedeelte van haar derm verwyder. Hulle het onmiddelik met chemo…
Heidi van der Merwe van Hermanus se geesdrif kan nie gedemp word nie. Dié lewerkankeroorwinnaar se tweede kans op die lewe het van dié merkwaardige vrou ‘n kampvegter en avontuurlustige…