Voortaan sal “King Arthur”, soos hy reeds in die Noord-Kaap genoem is, se naam in dieselfde asem as die “Queen of Two Oceans”, Gerda Steyn, genoem word.
Salmon Kammies van Hopetown is lewenslange tronkstraf opgelê ná die wrede moord op sy lewensmaat.