Die nege sakemanne en ‘n sakevrou word in die gesig gestaar deur aanklagte van bedrog van meer as R300 miljoen en die oortreding van die Maatskappywet.
Die Wellington-speurder Wayne Wantza (42) het op 7 November weer in die hof verskyn. Hy beweer hy was “non compos mentis” tydens die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is.
Die familie van die vermoorde Matie-student Jesse Mitchell hoop sy moordenaar, Rudolf Hufke, gebruik sy tyd in die tronk om homself te verbeter. Die 20-jarige Hufke is Maandag 3 November…
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie,…
Die saak teen die moordbeskuldigde Rudolf Hufke is Maandag 22 September uitgestel tot Vrydag 3 November wanneer hy na verwagting tot ‘n pleitooreenkoms sal instem wat verband hou met die…