Hoërskool Langenhoven het tydens sy Erkenningsaand akademiese uitnemendheid gevier en die hoof- en koshuisleiers vir 2027 aangekondig.
Langenhoven blink uit met vyf redenaars en vier debateerders wat deurbreek na ATKV semi-finales in Humansdorp en Stellenbosch.
Ben Fouché van Hoërskool Langenhoven skitter met 100% in AdMaths en word een van slegs vier volpunt Top 10-presteerders in Suid-Afrika.
Twee Langenhoven-netbalsterre, Lize Retief en Erin Hardnick, is gekies om die Wes-Kaap in onderskeidelik die O/15 en O/16 spanne te verteenwoordig.
Chelsea Saayman van Hoërskool Langenhoven blink uit met ‘n tweede plek in die 6 km junior vroue-wedloop by die ASWD-landloopliga.