Voortslepende swak dienslewering in verskeie woonbuurte in Kuruman het inwoners nou laat sê: Genoeg is genoeg.
Heilbron is in ‘n krisis gedompel omdat hulle geen werkende brandweera in die dorp het nie
Die uiteindelike doel van demokrasie is om die lewe van sy burgers te verbeter, in noodsaaklike menslike behoeftes te voorsien en ongelykheid te verminder.
VREDENBURG – ’n Web van klagtes omhul ’n kombuiskaskontrakteur van die Weskus wat in verband met ’n aanrandingsaak gesoek word en ’n siviele geding in die gesig staar oor ’n…
In ‘n brief vra die burgerregte-organisasie AfriForum dat die nasionale departement van bosbou, visserye en omgewingsake moet ingryp om Mangaung se stortingsterreine op standaard te kry.