Skielik is sy, vanweë konteks, afhanklik van iemand anders. En niemand wil help nie. Sy wat so maklik uit haar pad uit gaan, sy wat so maklik offer, sy wat…
Volgens ‘n jaarlikse verslag voel al hoe meer mense ‘n gedeelte van elke dag kwaad, en het ons verleer om iets konstruktief met dié woede te doen.
Sjokolade is salig. Dit is nou maar wors. So seker as wat die son opkom en die maan ondergaan. Die eerste happie van ‘n towerstafie smelt sorge, en sorge verdamp,
‘n Gekonkel kan dikwels so maklik regverdig word; kan so goed verbloem word en is so beredeneerbaar; tog bring dit maar altyd ‘n valse gevoel van oorwinning en laat dit…
“Which Xhosa men are loyal?”, “Xhosa men ayabheda” and “Xhosa men will show you flames”, these are just some of the remarks that still reverberate through my mind from a…
Die grootste persentasie van die biljoene mense op aarde is geletterd, en lees en skryf sonder om die vryheid en bemagtiging daarvan te besef.
Baie van ons wil vinnig kwaad wees. Ontstel jou tog nie so gou nie. Haal maar ‘n slag asem, tel tot tien.
In Junie vanjaar toe breek die nuus – die wêreldbeheerliggaam vir motorsport, die FIA, keur die Graad 1-status opgradering van die Kyalami-renbaan in Midrand, Gauteng goed. ‘n Besluit wat dié…
Uit enige chaos kom daar weer orde – die pyn van vandag word die wysheid van more.
So in die eerste amptelike maand van lente vind bewusmaking van demensie plaas, wat veel eerder met die winter van ‘n mens se lewenssiklus vereenselwig word: September is Wêreld-Alzheimer-maand.