Deur tweedehandse klere te koop, ou klere op te knap, en ou goed vir nuwe projekte te gebruik, help ons om vermorsing op die planeet te verminder.
Kinders mors nie tyd nie; hulle vul die lewe met betekenis. Om hulle te verwyt, bring skade. Kinders moet met respek en waardigheid behandel word.
Die afgelope jaar, is gekenmerk deur ‘n geskarrel agter die koerantblaaie. Aanpasbaarheid en veerkragtigheid om teen spertye nuwe stelsels baas te raak, het ‘n gegewe geraak.
Dit is matriekafskeidseisoen – ‘n finansiële uitdaging vir baie ouers. Hulle moet egter ook fokus op leerders se akademiese sukses en nie net op die glansryke aspek van die afskeid…
Die sonomkeerpunt beklemtoon die voorspelbaarheid van tyd, terwyl onvoorspelbaarheid in die lewe ons planne beïnvloed.
Namate ek ouer word, is ek huiwerig om kritiek te lewer. Ek leer om verskille tussen mense te verstaan en weet kritiek moet tot groei lei, nie vernietiging nie.
Ek het my boeglam geskrik, maar sy skaterlag het my gerusgestel. Die afvaardiging wat Amerika toe is om met president Donald Trump te gaan blad skud, het my ver laat…