Kalbaskraal, die landelike dorpie duskant Malmesbury het verlede naweek in ‘n bloedbad ontaard soos bendelede glo vir die soveelste keer met vuurwapens onder mekaar losgebrand het. Inwoners meen geweld en…
‘n Klagte van openbare geweld word ondersoek nadat keelvol inwoners op Sondag 5 Oktober die strate van Cloetesville saam met lede van Pagad ingevaar het.
KAAPSTAD – Wes-Kaapse provinsiale speurders ondersoek die omstandighede rondom ‘n skietvoorval wat die lewens van drie mans tussen die ouderdomme van 18 en 39 jaar geëis het in die vroeë…
FRANSCHHOEK – Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28)…