Billy Lightfoot se bedrogsaak is tot November uitgestel; hy verskyn weer in Vredenburg.
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
’n Bejaarde egpaar is doodgeskiet op ’n piekniekbankie in Jacobsbaai gevind, terwyl die polisie die omstandighede van die voorval ondersoek.
In plaas daarvan dat Gysbert Jan Maritz (58) op Dinsdag 9 Junie sy opwagting in die hof in Welkom gemaak het op aanklagte van bedrog, het sy prokureur gereël dat…
Vir die tweede keer het ‘n Welkom-prokureur, wat drie lewenslange vonnisse vir seksuele misdrywe teen minderjariges uitdien, versuim om in die Welkom-landdroshof op bedrogklagtes te verskyn. Gysbert Jan Maritz (58)…

Afgedankte regsman van Wellington duik weer op in bedrogsaak.
Wees bewus daarvan dat die oproep-ID met die nommer 021 417 7148 tans bedrieglik in hierdie selfoonbedrogspul gebruik word.