Die DA in die Wes-Kaap het ‘n beroep op die provinsiale onderwysdepartement gedoen om ondersoek in te stel na wat hy bestempel as onwettige politieke veldtogvoering deur die Patriotic Alliance…
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem…
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike…
‘n 55-jarige pastoor van Franschhoek, wat glo pornografiese materiaal met twee minderjarige meisies vervaardig het, se borgtogaansoek is tot Vrydag (5 September) uitgestel nadat hy die afgelope Dinsdag (26 Augustus)…
‘n Plaaslike pastoor het bewerings ontken dat hy sonder die insae van sy gemeentelede ‘n kerkgebou in Groendal, Franschhoek verkoop en die geld in sy sak gesteek het. Pastoor John…
PAARL – Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post…
Die staat het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-landdroshof gesê hy sal volgende week borgtog teenstaan vir ‘n 55-jarige man van Franschhoek wat verlede naweek weens die vervaardiging…
Vyf dae nadat hy sy babaseuntjie se eerste verjaarsdag én sy 22ste verjaarsdag op dieselfde dag gevier het, is Jade Williams (22), ‘n jong pa van Wellington, deur ‘n jarelange…
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek aangekondig dat hy eersdaags ook veiligheidskameras as deel van sy groeiende netwerk van kringtelevisiemonitering in ses prioriteitsgebiede in Paarl-Oos, Noorder- Paarl, Suider-Paarl en Wellington gaan aanbring.…
‘n Opvoeder by die Wagenmakersvallei NGK Primêre Skool in Wellington is tydelik gekors en sal nou in ‘n tugverhoor moet verskyn te midde van bewerings dat hy seksueel suggestiewe briefies…