’n Mistigheid lê vroegoggend oor die Voëlvleidam, Swartland se grootste bron van water. Die dam is tans 62,4% vol soos gemeet op 18 Julie. Die gemiddelde stoorkapasiteit van damme in die provinsie staan op 75,5%, ’n afname van 20,1% in vergelyking met verlede jaar oor dieselfde tydperk. Foto: Samuel Walters


Voëlvleidam nou 62,4% vol

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article