Dié drie leerders van die Hoërskool Swartland – Jani Visagie, Kailen Kotze en Esti Mouton – het verlede Saterdag 28 Oktober aan die tweekampbyeenkoms by die Hugenote Hoërskool in Wellington deelgeneem. Van die 10 deelnemers in die afdeling vir meisies o.17 was Esti die naaswenner met 2 027 punte en Jani derde met 2 005 punte. Kailen was die wenner in die afdeling vir seuns o.19 met 2 076 punte. Foto:

Credit: SYSTEM

tweekampers van hs swartland oorheers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article