’n Groep van 21 leerders van die Hoërskool Swartland het verlede week aan ’n Interact-uitreik na die Jo-Dolphin-dagsorgsentrum vir gestremdes deelgeneem, waar hulle tyd saam met die kinders en volwassenes deurgebring en verskeie speletjies gespeel het.

Leerders van HS Swartland reik uit na Jo-Dolphin

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article