Jani Visagie en Esti Mouton van die Hoërskool Swartland het die naweek van 13-15 Oktober aan die eerste Tweekamp-byeenkoms van die seisoen by Worcester Gim deelgeneem. Hulle het baie goed gevaar en onderskeidelik tweede en derde plekke uit die nege deelnemers in die o.17- afdeling behaal.

Credit: SYSTEM

Tweekampers tweede en derde

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article