Chris Scheffers (19), die matiestudent van Riebeek-Wes wat Saterdag (2 Augustus) dood in sy kamer by die Dagbreek-koshuis gevind is, het weens breinvliesontsteking gesterf. Só het die Universiteit Stellenbosch in…
‘n Soektog wat meer as twee weke geduur het na die vermiste Gouda-bejaarde, Katriena Smit (68), het Maandag (4 Augustus) tot ‘n hartseer einde gekom toe haar lyk in ‘n…
Die 23-jarige Jabin Afrikaner is verlede Maandagoggend (21 Julie) in die Swartland-hospitaal oorlede nadat hy met ‘n panga aangeval is. Die aanval het omstreeks 22:00 die vorige aand in Sandstraat, Kalbaskraal,…
‘n Soektog waarby die polisie se honde-eenheid betrek is, is in Gouda onderweg nadat ‘n 68-jarige vrou, wat vermoedelik aan Alzheimer se siekte ly, verlede Donderdag (17 Julie) spoorloos verdwyn het.…
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…
Die Paarlse kantoor van Binnelandse Sake is weer oop ná ’n gewelddadige voorval. ’n Werknemer is gebyt en beseer. Die departement bevestig dat sekuriteit versterk sal word.