ROVIGO, Italië – Die Junior Springbokke het Vrydagaand onder die Italiaanse son ’n uitsonderlike kragtoer gelewer deur die verdedigende kampioene, Engeland, met 32–22 te oorrompel. In ‘n spannende wedstryd, gespeel…
JOHANNESBURG – South African rugby fans now finally have a dedicated home for official Springbok merchandise after the country’s first-ever Springbok store opened its doors this morning at Sandton City shopping…
LONDON – Wimbledon is guaranteed to be picture-perfect when it gets under way next week but the courts will never look the same again after the demise of line judges.…
Dit was gister, Dinsdag 24 Junie, presies 30 jaar gelede dat Suid-Afrika vir die eerste keer die Wêreldbeker-rugbytoernooi op Ellispark in Johannesburg gewen het. Verskeie van vandag se Springbokke was…
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…
Die eerste wedstryd tussen die Swartland-rugbyklub en Moorreesburg-rugbyklub beloof om tradisie, gemeenskap en passie te vier.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
David Rossouw Die Wesbank-rugbyklub het Saterdag (22 Maart) teen Never Despair op die Alfastraat-sportstadion in ‘n hoogsverwagte Grootuitdaag- Derby-wedstryd die stem dik gemaak. Spairs het eerste bloed geruik toe hulle…
Charlotte Lesch Ashlon Davids (31), ‘n oudleerder van Schoonspruit Sekondêr wat vandag deel is van die Sanlam-Boland-Kavaliers, was een van die provinsie se groot wenners by vanjaar se SA Rugby-prysuitdeling.…