Een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse radiopersoonlikhede, die Paarlse Martelize Brink, vier vanjaar haar mondigwording in die radio- bedryf ná 21 roemryke jare by RSG.
Ywerige breiers van Malmesbury, wat hulself die Besige Bye gedoop het, het oudergewoonte die afgelope Donderdag (26 Februarie) byeengekom om kleurvolle komberse en ander items vir liefdadigheid te brei.
Talle verdagtes met ’n lang lys misdaadsake wat teen hulle hang, is onlangs deur die plaaslike polisie van Moorreesburg in hegtenis geneem.
Die Paarl-hospitaal is op soek na die familie van Henry Fortuin (ook bekend as “Spieke” of “Kleintjies”).
In a significant development amid the ongoing Sassa card renewal crisis, Minister for Communication and Digital Technology Solly Malatsi has guaranteed no social grant payments will be stopped, regardless of…
Die DA sê ondanks die hoë koste waarteen lyfkameras vir enkele van die land se polisiebeamptes van April vanjaar af gekoop sal word, beskou die party dit as “waarde vir…
Die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika (Botanical Society of South Africa / BotSoc) en die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteits-instituut (Sanbi) het die afgelope Vrydag (28 Februarie) die onthulling van nuwe bewaringstekens by…
Plaaslike inwoners, sakelui en ander belangegroepe in die Riebeekvallei het onlangs hul misnoeë teenoor die plaaslike PPC-sementaanleg uitgespreek weens ’n gebrek aan inligting rakende die R3 miljard se nuwe ontwikkeling…