Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Malmesbury swáái wilgelat, stuur waarskuwing aan teenstanders
Die Malmesbury-krieketklub het ‘n oortuigende wen teenoor sy teenstanders van Piketberg in hul onlangse T20-kragmeting beklink.
-
Die “Malmesbury-missiel” onttroon Franse se Dupont
Pieter-Steph Du Toit het Antoine Dupont as die beste speler onttroon, kort voor die Springbokke die Franse Saterdag pak.
-
Franco Scribante speeds to King of the Mountain title at Speed Classic Cape Town
Nearly 80 supercars and hillclimb monsters, and close to 70 classic cars battle beneath Table Mountain as Speed Classic Cape Town makes stunning debut.
-
Malmesbury gimnaste op pad na SA’s
Plaaslike gimnaste van die Malmesbury se gimnastiekklub, wat veral bekend is vir hul prestasie in akro-gimnastiek, het onlangs aan die 2025- Wes-Kaap-kampioenskapskompetisie deelgeneem. Hul deelname aan die provinsiale kampioenskap volg…
-
Wesbank eindig heel bo in Swartland-streek
‘n Droom wat Mcneil Hendricks en sy span gekoester het, het destyds op 8 Maart op die Wesbank sportterrein teen Saron afgeskop – en op 6 September op Porterville triomfantlik teen…
-
Wesbank of Lillies: Wie gaan die kroon dra in 2025?
Die Swartland-Grootuitdaagbeker- kompetise van die Sanlam-Boland-rugbyunie het in 2025 ‘n seisoen gelewer wat nie net op die veld uitgespook is nie, maar ook in die hart van gemeenskappe. Van Moorreesburg…
-
Malmesbury se Hans Neethling reg vir Afrika-kampioenskap
Malmesbury se Hans Neethling is pas in die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat van 11 tot 18 Oktober aan die Afrika-kampioenskapsreeks sal deelneem, opgeneem. Die Afrika-span wat hierdie 11de Afrika-bekerbyeenkoms in Egipte…
-
Cheetahs wary of complacency in crucial Currie cup fixture
The Free State Cheetahs will take on Western Province in Bloemfontein on 16 August seeking a third win in the Currie Cup series.










