Paul Jordaan (links) het op 2 Julie aan die eindronde van die rekenaarolimpiade deelgeneem. Hy het die beste in die Wes-Kaap gevaar en ’n geldprys vir hierdie prestasie ontvang. Slegs 10 leerders landwyd het hierdie eksamen oor vyf uur afgelê.


rekenaars is sy kos

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article