Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Byna 4 000 Swartlanders op lys
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het in ’n verklaring bevestig hy is tevrede met die onlangse registrasie van potensiële kiesers reg deur die Wes-Kaap.
-
Swartlanders uitgeskakel
Swartland-klubs se hoop om na die eindstryd van die Sanlam-Boland-Top-12 deur te dring, is Saterdag (25 November) lamgelê.
-
SUPERSPAR Malmesbury creates ‘Theatre of Food’
A beacon in the Swartland, SUPERSPAR Malmesbury offers the community a world-class shopping experience.
-
Riebeek West, Riebeek-Kasteel’s 16 Days campaign kicks off this Saturday
The Riebeek Valley Community Policing Forum and Victim Supporters (VEP) at the Riebeek West Community Service Centre (attached to the police) are jointly launching a 16 Days of Activism for No Violence against Women and Children campaign.
-
Welsynsorganisasie vir diere op Riebeek-Kasteel kry wiele
Riebeek Animal Welfare (RAW) wil al die afgelope vyf jaar graag ’n toegewyde voertuig kry om dienste aan die viervoetige gemeenskapslede in die Vallei meer doeltreffend te lewer. Daardie droom het verlede Vrydag (10 November) ’n werklikheid geword to
-
De Zwartland Markt open sy deure in Malmesbury
Groot opgewondenheid heers oor die opening van die De Zwartland Markt, wat sy deure Donderdag (23 November) amptelik oopgestel.
-
Afriforum maak monumente in Malmebury skoon
Inwoners van Malmesbury en wat lid is van die plaaslike Afriforum-tak, het Saterdag (18 November) hul tuin- en ander gereedskap nader gehark om die dorp se monumente op te knap en netjies te maak.
-
Malmesbury VLV-jaar in oorsig
Die Malmesbury Vroue Landbou Vereniging (VLV) het 2023 vir landbou in Februarie begin met Peter Pentz van Grootte Post-wynkelker buite Darling, wat die vroue destyds aangemoedig het om “buite die boks” vir vooruitgang in landbou te dink.
-
Make it a ‘scamless’ season this summer
In South Africa, Black Friday and Cyber Monday have become much-anticipated days on the annual shopping calendar. Stores nationwide slash prices, offering significant discounts that attract tens of thousands of consumers.
-
Swartland waiters do pre-season preperation for the summer ahead
In a collaborative effort between Swartland Tourism and West Coast College a dynamic roadshow unfolded from 13 to 17 November. The initiative aimed to ensure 75 working waiting staff in the Swartland region were well-prepared for the upcoming peak summer…










