Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lot eindig toe bankrot (6)
Nadat Abraham vir Lot bevry het uit gevangenskap van die konings van Babilonië (Gen. 14), gaan woon hy wéér in Sodom. Sommige mense leer net nie. Daar is selfs Christene wat nie hul les leer nie. Hulle leef van die…
-
’n Les in nederigheid
Spokie se Dierehoekie is nie geregistreer nie en sake verloop moontlik nie elke dag volgens die boek nie. Dis waar. Dit is ook ooglopend dat Sanette Lombard werklik ’n slag het met diere en die honde en katte in haar…
-
Die Vaderhart van God (1 van 2)
God wil Homself as ’n Vader openbaar aan die mensdom en nie net as God nie. As ons Hom sien as ’n vader dan sal ons ’n ander beeld van Hom hê. As gevolg van slegte ondervindings met ons aardse…
-
Oppas vir die gesofistikeerde dief
Ek is in die bevoorregte, maar ook befoeterde posisie dat ek ’n nuwe spesie dief ontdek het. Miskien kom so-iets in Bishopscourt ook voor, maar hier in Malmesbury loop of kruip so iemand rond. Ek is 95% seker. Ek noem…
-
’n Les in nederigheid
Spokie se Dierehoekie is nie geregistreer nie en sake verloop moontlik nie elke dag volgens die boek nie. Dis waar. Dit is ook ooglopend dat Sanette Lombard werklik ’n slag het met diere en die honde en katte in haar…
-
Carneys sê dankie
Die Badisa Carneys kleuterskool in Wesbank, Malmesbury bedank die ouers, beheerraad en borge vir hul samewerking en harde werk oor die afgelope jaar. Dank aan die personeel vir hul toegewydheid en liefde vir die kinders. Carneys bedank ook Wilfred Davids…
-
Oppas vir die gesofistikeerde dief
Ek is in die bevoorregte, maar ook befoeterde posisie dat ek ’n nuwe spesie dief ontdek het. Miskien kom so-iets in Bishopscourt ook voor, maar hier in Malmesbury loop of kruip so iemand rond. Ek is 95% seker. Ek noem…
-
Carneys sê dankie
Die Badisa Carneys kleuterskool in Wesbank, Malmesbury bedank die ouers, beheerraad en borge vir hul samewerking en harde werk oor die afgelope jaar. Dank aan die personeel vir hul toegewydheid en liefde vir die kinders. Carneys bedank ook Wilfred Davids…
-
Lot eindig toe bankrot (6)
Nadat Abraham vir Lot bevry het uit gevangenskap van die konings van Babilonië (Gen. 14), gaan woon hy wéér in Sodom. Sommige mense leer net nie. Daar is selfs Christene wat nie hul les leer nie. Hulle leef van die…
-
Dit is weer tyd vir ’n glasie wyn by die rivier
Die jaarlikse Wine on the River is om die draai en soos gewoonlik beloof dié geleentheid, wat vanjaar van 16 tot 18 Oktober by Viljoensdrift plaasvind, om hope pret vir die hele gesin in te hou. Proe meer as 300…