Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Potte prut midde parsseisoen
Die potte het die afgelope Vrydag by Darling Cellars behoorlik vir liefdadigheid geprut. Die wynkelder het besluit om ’n geldinsamelingsgeleentheid vir Huis Moorrees, die kinderhuis in Moorreesburg, in die vorm van ’n potjiekoskompetisie, Pot O’Vine,
-
‘Slaan die ledigheid hok!’
“Jy hoef nie net die dae om te sit in afwagting vir wanneer jy finaal jou ogies toemaak nie.”.
-
-
-
Jong musiek-onnie wil Robertson-jeug betrek
Sang en musiek – veral die kuns om opera te sing, interesseer Dewald Erasmus al van ’n jong ouderdom.
-
Give girls’ rugby a try
The newly established women’s rugby team at Gordon’s Bay Pioneers are recruiting members with open arms and have extended an invite to anyone interested in joining the club to come forward.
-
Boland vereer ontslape leier
MONTAGU – Die Villagers Montagu-rugbyklub het op ’n bestuursvergadering besluit om die ontslape president van die Boland-rugbyunie, Ivan Pekeur, se nalatenskap as rugbyadministrateur te vereer met die skepping van die Ivan Pekeur-klubrugby-wisseltrof
-
13 silver LED lights stolen from Rapid River Spur, robertson
13 silver LED lights stolen from Rapid River Spur, robertson
-
Weskus-netbalfederasie die beste in die Weskus
Die Weskus-netbalfederasie het die afgelope naweek weer opspraak gemaak toe hy beloon is met ses uit die 15 pryse tydens die Weskus-distrik-sportfederasie se glansgeleentheid in Saldanha.










