Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Joy over new appointment
Swartland Municipality is committed to the development and growth of all its employees.
-
-
Love in the modern age
Marry Me, a new romantic comedy starring silver-screen heavyweights Jennifer Lopez and Owen Wilson, opened in South African cinemas last Friday (11 February).
-
Boere wend hulle na natuur om insetkoste te bestry
Dit was een van die grootste onlangse skokke vir die landbou: die onverwagse en skerp styging in die koste van produksiemiddele, met die pryse van alles van kunsmis tot gewasbeskermingsprodukte wat met dubbelsyfers geklim het. Skielik het boerdery so
-
Wynbaanbrekers vereer
’n Pionierwynboukundige wat sy loopbaan in die Robertson-streek begin het, en ook al plaaslik vereer is, het nog louere vir sy werk ingepalm.
-
R600m N7 upgrade gives job, subcontracting chances
The South African National Roads Agency (Sanral) is currently engaging small, medium and micro-enterprises (SMMEs) and local labour-for-project participation opportunities that come with the R600 million upgrade of the N7 from Rooidraai to Moorreesbu
-
Slim Snoekie!
Snoekie, die Bolandse honde-eenheid se bekendste dwelmhond, het oor die naweek in Robertson kom werk.
-
Ramsar-eer vir riviermonding
Wêreld-vleilanddag is Woensdag 2 Februarie gevier en vir CapeNature was dit aan die vooraand van die verklaring van die Bergrivier-monding as ’n Ramsar-gebied.
-
Tussen al die negatiewe blom positiewe verhale
Soms, net mooi wanneer ’n mens nou al tot kokens toe sat is vir al die negatiewe goed wat jy lees of waarvan jy hoor, gebeur iets wat soos ’n vars briesie deur jou gemoed kom waai.
-
Talent en energie by Interskole
Die Interskole-atletiek tussen Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool het Dinsdag 8 Februarie vir groot opwinding gesorg. Hoewel Hugenote vanjaar die wenners van die atletiek- en sangbeker was, het Swartland se atlete met passie en ywer hul baan-








