Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisieman-beskuldigde in Booise-moord het rekord
Die polisieman wat na bewering sy vriendin, Natasha Booise (32), op tweede Nuwejaar koelbloedig voor haar seun in Piketberg se hoofstraat doodgeskiet het, is ’n veroordeelde misdadiger.
-
Career exhibit at various schools
As part of its focus on creating opportunities for the local youth, Swartland Municipality, in partnership with the Cape Career Exhibition Association (CCEA), hosted a week of career exhibitions at the various high schools in the Malmesbury area.
-
-
-
Malmesbury trio jailed for fraud
The Bellville Commercial Crimes Court has sentenced a couple and a car dealer salesperson to direct imprisonment after convicting them on several counts of receiving stolen property and fraud.
-
De Hoop-begunstigdes trek dalk gou in
Die eerste begunstigdes van die De Hoop-behuisingsprojek sal eersdaags hul intrek kan neem. Die eerste huise in die projek is nou amper klaar en die goedgekeurde begunstigdes sal hul huissleutels binne die volgende paar weke ontvang.
-
Man vas oor dwelms, wapens
’n Verdagte van 34 jaar oud is verlede Woensdag tydens ’n misdaadintelligensie-optrede in samewerking met die teen-bende-eenheid in Abbotsdale in hegtenis geneem.
-
Toutrekkers takel mekaar by skouterrein
Alle Toutrekpaaie lei hierdie naweek na Malmesbury se skouterrein, waar die Suid-Afrikaanse junior toutrektoernooi van Donderdag af plaasvind.
-
Familiekuiers veral nou spesiaal
Dit het alles begin toe die pot kos sommerso op die tafel gesit is.
-
Sunset to full-moon hike
Avid walkers can look forward to toasting to spectacular views while savouring the moment by sipping on fine wine with Dirtopia Trail Centre’s sunset to full moon hike on Wednesday (16 March).







