Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Berading vir alles
’n Addiction Anonymous-ondersteuningsvergadering word elke Donderdagaand van 18:00 tot 19:30 in die raadsaal van die Wesbank-gemeenskapsaal in Malmesbury gehou. Slegs 25 mense sal per vergadering toegelaat word.
-
Wat as onnie en leerder ‘baklei’?
Dit word gewoonlik van ouers en onderwysers verwag om saam te werk om leerders in hul skoolloopbaan te ondersteun, maar wat gebeur as onderonsies tussen leerders en onderwysers ontstaan?.
-
Kitaarafrigter volg sy passie
’n Kitaar-afrigter van Strand het nie toegelaat dat Guillain-Barre-sindroom sy drome in die wiele ry nie.
-
Iemand moet eers doodgaan
Kom gerus vandag saam met my op ’n uitstappie die toekoms in. Want wat vandag nog nie moontlik lyk nie, is môre ’n werklikheid.
-
Jeug kan toneelspelvernuf só slyp
Jongmense wat hul toneelspelvernuf wil slyp en hul deel van heerlike pryse van meer as R50 000 wil wen, kan hulle steeds vir die derde aanlyn KKNK- dramaweb SA kompetisie inskryf.
-
Uniting against GBV
An initiative between the SPAR Group Ltd and the National Prosecuting Authority (NPA) has culminated in a donation of basic groceries and care items to the value of R300 000 per month to the NPA’s Thutuzela Care Centres.
-
Tronk-ontsnapping: Een steeds soek
Een gevangene is steeds soek nadat drie mans Woensdagaand uit die Maksimum A- korrektiewe sentrum in Malmesbury ontsnap het.
-
Have say on draft budget
The City of Cape Town’s draft R61,5 billion budget for the 2022-’23 financial year has been tabled for public participation and residents are encouraged to submit their comments until Tuesday 3 May.
-
Genade, liefde, geduld vir 69 jaar
Op 11 April om 15:00 was dit presies 69 jaar vandat tannie Stienie en oom Hannes Stander in Piketberg se NG kerk getroud is. Ná 36 werkjare in Oranjemund woon hulle die laaste 33 jaar as afgetredenes in Malmesbury.
-






