Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rekords spat
Die groot tweejaarlikse Angus-veiling by “Tollie se Bos” op die plaas De Panne naby Moorreesburg, op 23 Julie, het vanjaar gewys dat nuwe lewe en hoop ná Covid-19 herrys het.
-
Nie enkele doel teen HDU
Hoërskool Dirkie Uys se o.19A-hokkiespanne het verlede naweek aan ’n toernooi by Hoërskool De Villiers Graaff in Villiersdorp gaan deelneem. Hulle het al hul wedstryde gewen.
-
Dwelmsmouse vas
’n Gesamentlike misdaadvoorkomingsoptrede tussen die Piketberg-misdaadvoorkomingseenheid, Weskus se landelike blitspatrollie en die Swartland se honde-eenheid, het Dinsdag 19 Julie plaasgevind.
-
-
-
SA nie té bekommerd nie
Moet mense bekommerd wees oor die nuwe golwe van Omicron se BA.5-subvariant in die noordelike halfrond en Latyns-Amerika?.
-
-
Drie uitgelewer ná 2019-moord
Talle is verheug oor die uitlewering uit Lesotho van nog drie verdagtes wat na bewering by die moord op die Wessels-paartjie in 2019 betrokke was.
-
AfriForum-tak bederf oudstes
Die AfriForum-tak in Malmesbury het in Julie, as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek, bederfpakkies by die Goue Aar-ouetehuis uitgedeel.
-
Winery donates tablets to school
Robertson Winery celebrated Mandela Day this year by donating 50 tablets to learners at Nkqubela Primary School.





