Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man tien jaar tronk toe ná mesmoord
MONTAGU – Jisreel de Koker (23), is Woensdag 15 Februarie in die Montagu streekshof op een klag van moord en twee van aanranding met die opset om ernstig te beseer tot altesaam 16 jaar gevangenisstraf gevonnis.
-
Where to donate blood
Although blood stock levels are slowly increasing they still remain lower than the five-days’ cover required. Since the beginning of the year, the demand for blood has been constantly higher than the South African National Blood Service (SANBS) collections especially…
-
60ste valentynsdag
Ter viering van Valentynsdag en die liefde wat hulle al vir ses dekades teenoor mekaar koester, het Oom Hein Smith (89) en sy vrou, tannie Susara (88) besluit om weer kamma te trou en al hul mede-inwoners van Huis Fonteine…
-
Drie konstabels beseer
Drie polisielede verbonde aan die Moorreesburg-polisiekantoor is ernstig beseer ná ’n motorvoertuigbotsing Sondag op die N7-snelweg buite Malmesbury.
-
Begroting meestal ’n verligting
Die begrotingsrede wat op 22 Februarie deur die minister van finansies, Enoch Godongwana, gelewer is, het aan vele punte geraak, insluitend Eskom, belasting, maatskaplike toelaes, finansiering om misdaad en korrupsie te bestry, onderwys asook die lan
-
Beurtkrag gee gesinne vonk
Terwyl beurtkrag talle erg onthuts laat en die invloed daarvan katastrofies op sakeondernemings en huishoudings is, probeer sommige inwoners positief bly en probeer die lig aan die einde van die donker tonnel sien.
-
-
Vrou 30 keer gesteek
Die gemeenskap van Bonnievale ly steeds aan skok nadat ’n geliefde vrou verlede Vrydag (17 Februarie) in die vroeë oggendure op pad werk toe na bewering deur haar ekskêrel vermoor is.
-
-
Boeretroos beste koffiekapitaal
Boeretroos, koffiekapitaal, “what is life before coffee”-houdings, en “kom ons jaag hom sommer deur die vlak” (die manier waarop ouer mans voorheen warm koffie in hul pierings afgekoel het) – almal van ons het met ’n sekere koffiekultuur grootgeraak.








