Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Jaco Louw eggo nou in ewigheid
Jaco Louw, ‘n bekende inwoner van Malmesbury wat op 8 Julie sy 50ste verjaardag sou vier, is Sondagaand 29 Junie in ‘n motorfiets-botsing op die Klipheuwel-pad dood.
-
Duitsers nooi 10 Swartlandse leerders om hul land te verken
Altesaam 10 plaaslike hoërskoolleerders is ná verskeie onderhoude deur die munisipaliteit gekies om die toer as verteenwoordigers van die Swartland saam met hulle mee te maak.
-
Dwelms van Riebeek-Wes se strate af
Die plaaslike gemeenskap van Riebeek-Wes het hul dank teenoor vier polisiebeamptes van die plaaslike polisiekantoor uitgespreek nadat beamptes op altesaam 779 mandrax-tablette beslag gelê het.
-
Gholfstok-kophou eis tienerseun van Kalbaskraal
Die 18-jarige Ashton Geswint van Kalbaskraal is Sondagaand 29 Junie in die Swartland-hospitaal dood nadat hy ‘n noodlottige hou met ‘n gholfstok teen die kop gekry het
-
New peace officers deployed to Piketberg, Porterville
Twenty new peace officers will be deployed in the Bergrivier municipal area.
-
Swartlandse fotograaf se lens permanent toe
Cor Cronje, ‘n inwoner van Malmesbury en ‘n bekende gesig agter die lens van sy kamera, is Woensdag 2 Julie in die ouderdom van 77 jaar in die Mediclinic Cape Gate oorlede.
-
Man van Wesbank (55) sterf onder vragmotor se wiele
‘n Saak van strafbare manslag word ondersoek ná die dood van ‘n voetganger in Bokomoweg.
-
Talle Swartlandse paaie weens gru weer tydelik gesluit
Die pad tussen Darling en Yzerfontein (MR215/R315) was die afgelope naweek tydelik gesluit nadat hoë reënvalsyfers die Swartlandstreek geteister het.
-
Judge President Mbenenge denies sending explicit photos to secretary
Eastern Cape Judge President Selby Mbenenge denies that he sent sexually explicit pictures of himself to Andiswa Mengo, judges’ secretary at the Eastern Cape High Court in November 2022. Selby […]
-
US-koor verower goud by internasionale koorkompetisie in Denemarke
Die Universiteit Stellenbosch (US) Koor het sy status as een van die wêreld se voorste amateurkore bevestig nadat hy Sondag (6 Julie 2025) drie goue medaljes by die Interkultur Europese […]










